Nicholis Louw - Emmers Vol Liefde

Song Rating: 9.89/10

Song lyrics:

Ek kan nie wag om jou vanaand te bel
Kan nie wag dat jy die foon optel
Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie

Jy is alles wat my siel wou hรช
Jy is alles wat my hart wil sรช
Jy is alles en nog meer, vir my

Maar jyt vergeet
Lyk my, jyt vergeet

Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my

Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my

Ek kyk na jou en dink aan kinders hier
Kyk na jou en wat my ma sou sรช
Kyk na jou en weet, jy is my toekoms

Nou ek en jy kan saam die paadjie loop
Ek en jy kan saam n huisie koop
Ek en jy het niemand anders nodig nie



Maar jyt vergeet
Lyk my, jyt vergeet

Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my

Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my

Ooral om jou en my siel vat liefde
Op die grond en jy draai al weer weg van my

Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my

Ek gee jou emmers vol liefde
Maar jy loop en mors
Jy loop en mors
Jy mors met my

Jy mors met my

Date of text publication: 17.01.2021 at 07:33