Snotkop - Bederf Jouself

Song Rating: 7.36/10

Song lyrics:

jy hoef nie daaroor te dink nie
voor jy my wil bespring nie
o nee jy hoef nie te klop nie
of die lorrie te stop nie
eks die melk
jys my koffie

jy hoef nie briefies te skryf nie
as jy die kat wil kom knyp nie
o nee jy hoef nie te bel nie
of jou wekker te stel nie
jys die girl in my selfie

oh oh oh oh
Jy gaan dit so geniet
want jy sien, sien, sien


my soen sal jou laat jan pierewiet

So kom bederf jouself
Trek uit en help jouself
en soen my ohoho…
want my lippe is, is net vir jou bedoel
oeh ja my lippe is, is net vir jou bedoel

Jy hoef my nie eers te vra nie
voor jy my jeans laat val nie
oe nee jy hoef nie te smeek nie
of die deur af te breuk nie
ek’s jou reun jy’s my teefie

Jy hoef my glad nie te smeek nie
voor ons daai kateltjie breuk nie
oeh nee jy hoef nie te wag nie

Date of text publication: 16.01.2021 at 06:10